deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
AfriForum sit vandeesweek deur middel van aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie sy veldtog voort om die Vaalrivier te red. Die volgende fase van dié veldtog vind in Vanderbijlpark en Vereeniging plaas. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie hierdie...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog gaan onder meer aktivistiese aksies, die werf van mediadruk en die insameling van openbare kommentaar...
deur AfriForum | Aug 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte waghond AfriForum neem met kommer kennis van die voorgestelde wysiging aan skoolregulasies wat op 30 Julie 2018 deur Panyaza Lesufi, LUR vir Gautengse onderwys, in die staatskoerant gepubliseer is. Daarvolgens hoef leerders en hul ouers nie hulself te...
deur AfriForum | Aug 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid het op 3 en 4 Augustus 2018 emosionele bystand aan inwoners van Huis Davidtsz – ’n tehuis vir bejaardes en verswakte volwassenes in die Pretoriase middestad – verleen. Solidariteit Helpende Hand het ’n dringende...
deur AfriForum | Aug 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Meyerspark het op 1 Augustus 2018 tussen 20:00 en 22:30 die gebied rondom die Wapadrand-kragsubstasie gepatrolleer ten einde sigbaarheid te verhoog. “Hoewel geen insidente aangemeld is nie, is dit belangrik dat ons buurtwag sigbaar in die...
deur AfriForum | Aug 3, 2018 | Argiewe
AfriForum het ’n formele klag by die Reguleringsgesag vir die Privaat Sekuriteitsbedryf (PSiRA) teen Adriaan Snyman ingedien. Snyman is na bewering die eienaar van ’n privaat sekuriteitsmaatskappy wat dienste lewer aan Julius Malema, leier van die EFF. In die klag...