Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se takke is in Mei uitgedaag om soveel as moontlik slaggate in hul dorp te vul met prysgeld van R30 000 wat op die spel was. Die takke het behoorlik gewoeker met bykans 230 ton teer wat vir die vul van slaggate aangewend is....
Deur Alet Rademeyer Verteenwoordigers van sowat 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die konsepwysigings aan die bestaande Vuurwapenwet met mag en mening, én tot in die howe as dit nodig is, te beveg. Verskeie van dié...
AfriForum Sport se Weerloos na Weerbaar-projek het vandag afgeskop met ’n selfverdedigingskursus vir AfriForum se vrouepersoneellede. Die kursus bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding, wat spesifiek op vroue gemik is, wat hulle touwys maak oor eenvoudige...
Deur Marthinus Koekemoer ’n Kunsuitstalling getiteld “Presidente en Premiers” is Maandag (31 Mei) in die Erfenissentrum by die Voortrekkermonument (VTM) geopen om die 60-jarige herdenking van Republiekwording in 1961 te vier. Dié uitstalling bestaan uit verskeie...
Die Vrede van Vereeniging, wat op 31 Mei 1902 in Melrosehuis, Pretoria, onderteken is om die Anglo-Boereoorlog te beëindig, is op 31 Mei met ’n toer wat by die Vredesmonument in Vereeniging begin en by die Voortrekkermonument in Pretoria geëindig het, herdenk....