AfriForum gaan toetree tot die regsgeding oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek om die plaaslike verkiesing later vanjaar uit te stel. Die verkiesing is veronderstel om op 27 Oktober plaas te vind, maar die OVK het besluit, om op grond van ’n...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum is teen enige vorm van rassisme in die samelewing én in krieket gekant. Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregtewaghond, vandeesweek in ’n mondelingse voorlegging by Krieket SA (KSA) se Social Justice and Nation...
Een van die grootste oorsake van die finansiële probleme in Newcastle was die aanbou van die nuwe munisipale gebou wat meer as R100 miljoen oor die begrote bedrag beloop het. Maar volgens SW Scott, AfriForum se Newcastle-takvoorsitter, werk dié tak goed saam met die...
Misdaad is oral in die land ‘n probleem. Op Hluhluwe in KwaZulu-Natal tree die AfriForum-tak egter pro-aktief op om die gemeenskap te beveilig. Hier is een van die land se grootste beheerkamers en gevorderde rekenaartegnologie word ingespan om verdagte voertuie...
Deur Alet Rademeyer Die anargie, verwoesting en nood wat KwaZulu-Natal (KZN) getref het tydens onlangse protesoptogte en brandstigting is ’n ramp, maar dit het ook gewys wat gedoen kan word as gemeenskappe gerat is om in te spring en ’n verskil te maak. Kallie Kriel,...