Deur Alet Rademeyer Regter Hans Fabricius het vanoggend drie aansoeke van verskillende partye vir die opening van strande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys. Die aansoeke is gebring deur die Groot-Brakrivier-sakeforum, die...
Emosionele stories van hoop is Saterdag gedeel toe ’n braai by die Makhulu-wildplaas net buite Boshof in die Vrystaat gehou is om vir ’n klomp mense en organisasies, wat die boere in die omgewing gehelp het ná brande groot skade hier aangerig het, dankie te sê....
Deur Marthinus Koekemoer Dis Desembermaand en baie mense gaan nou, ondanks ’n jaar van inperking, bietjie vir die vakansietyd wegbreek. Vir diegene wat weggaan, en selfs vir die van ons wat met Jan Tuisbly se karretjie móét ry, is ’n baie belangrike vraag of jou huis...
Deur Marthinus Koekemoer Ongeag van die uitdagings van die Covid-19-regulasies was AfriForum se Dink of Sink-debatkompetisie vir 2020 steeds ’n sukses met meer as 50 spanne van regoor die land wat deelgeneem het. Waar die kompetisie verlede jaar nog by sekere skole in...
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika word gereeld as die land met die hoogste verkragtingsyfer ter wêreld bestempel met ’n geraamde 132,4 verkragtings per 100 000 inwoners. Dit is baie duidelik dat die regering nie by magte is om sy burgers doeltreffend teen geweldsmisdaad...