Deur Alet Rademeyer Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, het klaarblyklik nie meer enige vriende oor nie behalwe vir sy meelopers in die ANC. Dié omstrede LUR, wat ook die ANC se adjunkvoorsitter in Gauteng is, se kop is vandeesweek deur vakbonde,...
AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte...
Die eerste AfriForum Sport vir Hoop-pretloop is vandag by die Voortrekkermonument aangebied. Ronald Peters, AfriForum se bestuurder vir Sport, het die byeenkoms as ‘n groot sukses bestempel en die hoop uitgespreek dat daar binnekort soortgelyke pretlope by al...
Deur Alet Rademeyer Vyftien jaar gelede het die AfriForum-droom klein begin met ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport oor die stigting van ’n “nuwe forum” gepubliseer is. Dié organisasie het met sy stigting geen lede gehad nie en slegs oor drie personeellede en...
Deur Alet Rademeyer Die Wetsontwerp op Onteiening het nie ten doel om ongeregtighede van die verlede reg te stel nie, maar is eerder daarop gemik om ’n rasseagenda te dryf en die staat meer mag te gee. Só het Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, vandag...