Deur Alet Rademeyer Die familieboerorganisasie Saai en die werkgewersorganisasie National Employers Association of South Africa (Neasa) het vandag ’n ooreenkoms in Pretoria onderteken om arbeidskwessies in landbou te oorbrug en om boere te help met...
Lede van AfriForum se Wilgehof-tak in Bloemfontein, spelers van die Cheetahs-rugbyspan se Cheetahs for Change, spelers van die Hoërskool Jim Fouche se rugbyspanne en lede van die publiek het vandag ingespring om slaggate te herstel en strepe in die strate voor die...
AfriForum se skole entrepereneurskompetisie Besigheidsbytjies het gister vir 2021 by die Centurion Christelike Laerskool afgeskop. Vanjaar is daar nuwe kategorieë wat alle leerlinge tot in matriek sal insluit. Besoek www.besigheidsbytjies.co.za om meer uit te vind....
Die Pionier Dienstemaatskappy het die waterwerke in Koster oorgeneem. Daar was ’n hofstryd tussen die inwoners en die munisipaliteit oor die swak dienslewering ná daar by tye vir weke op ’n slag nie water aan inwoners gelewer is. Hierna het die inwoners self die...
Die man wat in 2017 glo ’n ongeluk veroorsaak het waarin die verloofdes Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) op die N4-snelweg naby Pretoria dood is, sal op 29 April op twee aanklagte van moord in die landdroshof in Pretoria verskyn. Dit volg nadat AfriForum se...