deur AfriForum | Mar 30, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Ianthe Sipsma Op skool word leerders oorweldig met ’n magdom verskillende aktiwiteite. Sekere aktiwiteite soos sport maak jou fikser en miskien bietjie maerder, ander aktiwiteite help jou dalk om die volgende Beyoncé te wees. Daar is wel niks wat jou so op jou...
deur AfriForum | Mar 30, 2021 | Kultuursake, Onderwys in aksie, Taal Blogs, Blogs
Die toekoms van Afrikaans as tersiêre onderrigtaal bly ’n aktuele onderwerp – so ook die gebruik van ander inheemse tale vir onderrigdoeleindes. Omdat skole leerders moet voorberei op studies na afloop van hulle skoolloopbaan is dit ook belangrik dat personeel en...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 27 Maart die Burger-monument in die dorp se terrein skoongemaak. Tydens hierdie aksie het taklede die gras gesny en rommel opgetel en verwyder. Hierdie terrein word reeds vir etlike jare deur die munisipaliteit verwaarloos en was in...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug beskou die onlangse aankondiging deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) dat hulle vanjaar alle studente wat bewyse kan lewer dat hulle vir befondsing kwalifiseer met finansiële hulp sal bystaan, as ’n onrealistiese onderneming. ...
deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het na die gebeure by die Universiteit Stellenbosch rakende die taalbeleid en die gebruik van Afrikaans in koshuise ’n PAIA-aansoek gebring. Die aansoek fokus spesifiek op instruksies wat aan studente in leiersposisies gegee is oor die gebruik van...