Header Artwork

AfriForum maak Potchefstroom skoon

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die hoop vullis op die hoek van Malvastraat en Watervallaan in die Bailliepark-woonbuurt verwyder, die gras gesny en bome gesnoei. Dit volg nadat pleidooie aan die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit om vullis hier op te ruim wat...

AfriForum se Kimberley-buurtwag hou massapatrollie

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kimberley-buurtwag het op 11 Februarie 2017 tussen 22:00 en 02:00 ’n massapatrollie in dié stad uitgevoer om veiligheid op te skerp en sigbare polisiëring te verhoog. “Dit is vir my ’n riem onder die hart dat die buurtwaglede...

Sarah Trent: Gearresteer of ontvoer?

  Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Sarah Trent, ’n toegelate prokureur en werknemer van Paul O’Sullivan, gister in Johannesburg gearresteer. Besonderhede oor die redes vir die arrestasie is nog onduidelik. Volgens Willie Spies, AfriForum se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN