deur Forum Nuus | Aug 22, 2016 | Artikels
Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) se Susan Strijdom-tehuis vir verswakte bejaardes in Colbyn, Pretoria, is ’n groentetuin ryker nadat die AfriForum Jeug-tak op die Tuks-kampus in samewerking met die Tuks Psyche-vereniging Saterdag ʼn groentetuin met besproeiing...
deur Forum Nuus | Aug 22, 2016 | Artikels
Die AfriForum-takke in Secunda en Leandra het verlede week klagtes van moord en strafbare manslag teen Mmela Mahlangu, munisipale bestuurder en Matimba Masia, hoof van tegniese dienste, van die Goven Mbeki-munisipaliteit, ingedien nadat ʼn 8-jarige dogtertjie...
deur Forum Nuus | Aug 16, 2016 | Artikels
Die sakeregtewaghond AfriSake het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die balju van Brits en die Rooimiere talle onwettige grondgrypers en sowat 100 plakkershutte suksesvol laat verwyder. Dit kom nadat AfriSake en drie aansoekers op 29 Junie...
deur Forum Nuus | Aug 15, 2016 | Artikels
ʼn Paartjie van Muldersdrift aan die Wes-Rand is Sondagoggend in hul bed op hul kleinhoewe gewond nadat rowers sowat vyf skote op hulle afgevuur het. Marina Smit (27) het aan Forum Nuus gesê dat sy omstreeks 2:00 wakker geskrik en geskreeu het nadat sy twee mans voor...
deur Forum Nuus | Aug 15, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug beplan om vandeesweek ʼn dringende hofaansoek teen die Universiteit van Stellenbosch (US) te bring nadat die studenteraadsverkiesing vroeër uitgestel is toe die studentehof sewe AfriForum Jeug-kandidate se kandidatuur opgeskort het. Die opskorting het...