Die popmusiek-ikoon Madonna het onlangs onder skerp kritiek deurgeloop toe sy op ’n video vanuit ’n melkbad vol roosblare na die koronapandemie as ’n groot “gelykmaker” verwys het. Hoewel haar stelling nie noodwendig die sosio-ekonomiese uitdagings wat baie...
“Meneer die President, ons het nou ons volle manne- en sakekrag nodig om ons land deur hierdie drif te trek. Hoe help jy ’n ekonomie om weer van die grond af te kom as hulp op só ’n wyse verleen word dat sekere lede van die Suid-Afrikaanse samelewing oor die hoof...
“Ons voel dis baie belangrik om die polisie te ondersteun in hierdie krisistyd en hierdie is maar net een van die maniere waarop ons dit kan doen. Polisielede is tydens hierdie pandemie in die voorste linies en behoort hul take te kan uitvoer met die nodige beskerming...
Suid-Afrikaanse ekonome waarsku dat die ekonomiese gevolge van die Koronavirus erger kan wees as die impak wat dit op burgers se gesondheid het. Hoewel die drastiese stappe om die Korona-pandemie te stuit ’n vernietigende uitwerking op veral kleinsakeondernemings kan...
Ons wil deur die #HardloopVirHoop-inisiatief nie net bewusmaking oor plaasaanvalle en ‑moorde skep nie, maar ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan, aan die publiek verduidelik. Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet van Pretoria,...