Header Artwork

“Ons voel dis baie belangrik om die polisie te ondersteun in hierdie krisistyd en hierdie is maar net een van die maniere waarop ons dit kan doen. Polisielede is tydens hierdie pandemie in die voorste linies en behoort hul take te kan uitvoer met die nodige beskerming teen die virus,” meen  Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid.

*Verspreiding sal ook binne die volgende tien dae na die Vrystaat, Wes-Kaap en Noordwes begin.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN