Deur Marthinus Koekemoer Terwyl adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering in die parlement, vandag op die tweede dag van haar verhoor aangevoer het dat die saak teen haar polities gemotiveerd is, het ’n...
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag vir die tweede keer in die Boksburg Landdroshof verskyn waar die saak tot 5 Maart 2021 uitgestel is. “Ons is dankbaar dat die SAPD die afgelope paar maande bereid...
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag op uitnodiging ’n toespraak gelewer tydens die South African National Civic Organization (Sanco) se optog teen onder meer plaasmoorde en korrupsie. “Dit is belangrik dat ons hierdie uitnodiging aanvaar het en...
Deur Alet Rademeyer ’n Aansoek om steenkool op die voorstoep van die Nasionale Krugerwildtuin te ontgin, is deur die Departement van Minerale en Energie afgekeur. AfriForum het verlede jaar by die stryd teen die beoogde steelkoolmyn betrokke geraak en selfs ’n...
Deur Alet Rademeyer AfriForum het deelgeneem aan die Verenigde Nasies (VN) se 13de Forum oor Minderheidskwessies. Die tema is: “Haatspraak, Sosiale Media en Minderhede”. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie, by AfriForum, het ’n regstreekse videovoorlegging oor...