Elke keer as pres. Cyril Ramaphosa die land toespreek lig hy die belangrikheid van die stryd teen geslagsgebaseerde misdaad uit en beloof dat dié wat hulself daaraan skuldig maak, gestraf sal word. Desondanks is die kans dat iemand in Suid-Afrika aan koperdiefstal...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As daar nie daadwerklik ingegryp word om slagoffers van geslagsgebaseerde misdaad se vertroue in die strafregstelsel te herstel nie, gaan al hoe meer slagoffers ontmoedig word om sake aan te meld, terwyl al hoe meer oortreders skotvry...
Deur Alet Rademeyer Die Modimolle-Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit is vandag ingevolge ’n dringende hofaansoek gelas om water volhoubaar aan Naboomspruit, Roedtan en Thusang te lewer. AfriForum, mnre. Philip van Staden, voorsitter van die AfriForum-tak in...
Met die versnelde tempo waarteen staatsverval plaasvind, is al hoe meer gemeenskappe besig om self in te gryp om hul dorpe veiliger en skoner te maak. Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van sy #VegEnBou-projek reeds ’n daadwerklike verskil in verskeie...
Deur Zydelia Venter en Elzet Bester Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle...