Die verfilming van Forum Films se splinternuwe komedie, De Kleine Griet, is byna voltooid. Dié reeks speel af in die 17de eeu tydens die goue jare van die VOC (Verenigde Oos-Indiese Kompanjie) en vertel die storie van die fiktiewe kaptein Wim van der Vaart en sy...
AfriForum het vandeesweek sy kantoor in Durbanville in die Wes-Kaap amptelik geopen. Die burgerregte-waghond het byna 40 000 lede in dié provinsie en gaan verskeie gemeenskapsprojekte, veral rakende veiligheid, vanuit dié kantoor en deur sy plaaslike takke in die...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se Bloemfontein-takke het hul #VegEnBou-projek vandeesweek afgeskop deur meer as honderd ton vullis te verwyder en ’n bewusmakingsessie oor die burgerregte-organisasie se aktiwiteite in dié stad te hou. Verskeie woonbuurte...
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger vir Thandi Modise, speaker van die parlement, het ‘n aansoek om ontslag in die dieremishandelingsaak teen haar gebring. Die saak het in die Potchefstroomse Streekshof hervat ná getuienis van ‘n...
Deur Alet Rademeyer Die polisie se taak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die publiek te beskerm en mense in nood te help. Al hoe meer wetsgehoorsame landsburgers sien en beleef al hoe minder van bogenoemde. Inteendeel, die burgers van die land leef...