deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 30 Julie 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n verskerpte beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om minister Zweli Mkhize uit sy amp as Minister van Gesondheid te verwyder. AfriForum se beroep volg op maande se druk deur dié organisasie dat Mkhize nie geregtig is om op spesiale verlof...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n mondelinge voorlegging voor die Krieket SA (KSA) se Social Justice and Nation Building- (SJN-)paneel gesê dat KSA onder regeringsdruk en politieke inmenging geswig het deur rassisme deur middel van rassekwotas struktureel deel van...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het op 31 Julie 2021 ’n skoonmaakaksie by die Konsentrasiekampmonument in Kimberley aangepak in samewerking met lede van die Rapportryers, die Voortrekkers en Landsdiens. Dié monument is opgerig op die plek waar die konsentrasiekamp van 1899–1902...
deur AfriForum | Aug 2, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n skrywe aan die Departement van Onderwys te rig om die organisasie se kommer oor die wyse waarop die skoleplasingsproses vanjaar gaan verloop op rekord te plaas. Dít volg ná Panyaza Lesufi, LUR vir...