deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het op 10 Augustus ’n OLV 5 liter-suurstofmasjien aangekoop sodat persone in die gemeenskap wat in nood verkeer hierdie suurstofmasjien intussen kan gebruik. Dié masjien staan tans by Jordaan Apteek waar gemeenskapslede wat suurstof...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Na aanleiding van die prokureursbrief wat AfriForum aan die Gautengse Departement van Onderwys gerig het om kommer oor probleme met dié provinsie se skoleplasingstelsel onder die departement se aandag te bring, het die departementshoof, mnr. Edward Mosuwe, die...
deur AfriForum | Aug 16, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Augustus 2021 ’n medaljefonds vir die wenners van die Olimpiese en Paralimpiese Spele bekendgestel. Dít volg nadat daar wyd berig is dat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) oor min of geen...
deur AfriForum | Aug 14, 2021 | Taal Blogs, Blogs
Alana Bailey –Hoof van Kultuursake Op Saterdag ,14 Augustus 1875, het die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl tot stand gekom. Hierdie groep het vergader om oor ’n Bybelvertaling in Afrikaans te praat. Deesdae word soms beweer dat hulle Afrikaans vir...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Messina het op 11 Augustus 2021 beslag gelê op gesmokkelde sigarette met ’n straatwaarde van sowat R676 000. Dít volg nadat die buurtwag sedert Maandagaand 9 Augustus saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en die...