deur AfriForum | Okt 6, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel. Dié aankondiging volg op die moord op Brendin Horner (22), wat onlangs wreedaardig vermoor is op ’n plaas buite dié...
deur AfriForum | Okt 6, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Die impak van trauma strek verder as slegs individue wat direk getuies was of self geweld beleef het. Die gemeenskappe word ook getraumatiseer deur gewelddadige insidente en verliese soos dood. Al hoe meer word daar besef dat die trauma in die gemeenskap, indien dit...
deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Ongekategoriseerde
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 3 Oktober 2020 die R25/Masada-kruising skoongemaak ná die vullisverwyderingstrokke groot hoeveelhede rommel daar tydens ’n munisipale staking afgelaai het. Lede van dié tak het reeds om 05:30 met die werk begin en altesaam...
deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Meningstukke, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Carien Bloem – bestuurder van Onderwyssake by AfriForum Taal vergestalt betekenis. Dit gee nie net inhoud en lewe aan sinne nie, maar gee ook sin aan die lewe. Dit stel ons in staat om die wêreld te verstaan en gee betekenis aan ons bestaan. Jy praat, sing,...
deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat ’n gesteelde voertuig binne minute na dit gesteel is, teruggevind is. Die voertuig is in Witrivier opgemerk deur die buurtwaglid wat die eienaar van die voertuig ken en...