deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Dullstroom het op 20 Januarie 2021 die Ouhoutbossie-monument skoongemaak. Lede van die Dullstroom-gemeenskap en die AfriForum-tak het die area rondom die monument opgeruim en die gras korter gesny. Al die onkruid op die monument is ook uitgetrek...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het gewoeker in Januarie en reeds op 23 Januarie hulle eerste slaggat-aksie voltooi. Die slaggat-aksie het byna R16 000 beloop. Inwoners van Bethal Uitbreiding 5 het nagenoeg R10 000 ingesamel om tot die projek by te dra. Die pad by Gemsbok- en...
deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se noordstreek-beheerkamer het gedurende Desember 2020 bystand verleen aan die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo, Mpumalanga). Die doel van hierdie beheerkamer is om AfriForum se buurtwagte te versterk en te verseker dat hulp en die...
deur AfriForum | Jan 21, 2021 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die Noordwes Hooggeregshof in Mmabatho het vandag ’n mandamus-aansoek toegestaan wat AfriForum se privaatvervolgingseenheid namens Phatolo Kau opgestel en teen die premier van Noordwes, die Departement van Kuns, Kultuur, Sport en Rekreasie, die Mmabana Stigting vir...
deur AfriForum | Jan 20, 2021 | Meningstukke
Deur Eugene Brink Max du Preez’ se onlangse ommekeer in Vrye Weekblad oor die noodsaak van ’n parallelle staat is kennelik laat, maar ten minste nie halfhartig nie. Die stuk is besiel met ’n vurige pleidooi dat mense betrokke moet raak en die gate help toestop wat die...