deur AfriForum | Feb 10, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Wietske Boon Gedurende Maart 2020 het ons lewens skielik drasties verander. Vir ons kinders, hoe klein ook al, ook. Roetine, skooltyd en sosiale geleenthede is skielik verander of het tot stilstand gekom. Wat ’n groot aanpassing om anders oor die vanselfsprekende...
deur AfriForum | Feb 9, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Ellisras-tak het op 7 Februarie in samewerking met die AfriForum-tak in Ellisras en ander gemeenskapslede gehelp om kospakkies na mense in dié gebied te neem wat deur vloedwater vasgekeer was. Die AfriForum-tak het kos – wat deur gemeenskapslede...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springbok het op 2 Februarie 2021 herstelwerk aan die teerpad op die hoek van Bergstraat en Derdelaan in Springbok gedoen. Die paaie in Springbok word selde indien ooit deur die munisipaliteit herstel en as gevolg daarvan moet die gemeenskap...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Upington-tak het tydens Januarie 50 kospakke aan behoeftige gesinne uitgedeel. Elke pak bevat kos ter waarde van R1 100 en weeg 50 kg. Vanweë die COVID-19-pandemie het die Upington-tak besluit om van die gesinne wat hulle inkomste verloor het, by te staan...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 4 Februarie 2021 by die Centurion Christelike Laerskool in Centurion besoek afgelê met hulle junior entrepreneursopleidingsprogram wat as deel van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie aangebied word. Hierdie opleiding berei kinders voor vir...