deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het die afgelope week, van 16 Maart tot 23 Maart, 351 sakkies teer (ongeveer 10,5 ton) gebruik om slaggate in die dorp te herstel. Die projek het die tak ongeveer R40 000 gekos en is ’n duidelike aanduiding van waar hulle prioriteite...
deur AfriForum | Mar 22, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele aansoek by die Zondo-kommissie oor staatskaping ingedien ingevolge waarvan ’n bevinding gevra word dat pres. Cyril Ramaphosa gedagvaar word om voor die kommissie te verskyn. AfriForum vra spesifiek dat pres....
deur AfriForum | Mar 21, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Met taalregte wat toenemend geskend word, is die viering van Menseregtedag volgens AfriForum bloot leë vertoon. Die senaatsbesluit van die Universiteit van Stellenbosch (US) dat nuwe kursusse in die eerste semester van 2021 slegs in Engels aangebied sal word, word as...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Maart 2021 by die Centurion Christelike Laerskool besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Mar 16, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 12 Maart 2021 ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land te verhoog. Hierdie nasionale patrollies vind drie maal per jaar plaas. Duisende AfriForum-lede en instansies soos privaat buurtwagte, sekuriteitsmaatskappye,...