deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag in ’n skrywe aan prof. Wim de Villiers kommentaar gelewer oor die voorgestelde US-taalbeleid. AfriForum Jeug is sedert 2015 aktief op die US-kampus en het toe reeds begin om aanspraak te maak op gelyke en inklusiewe taalregte en...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om volledige kommentaar voor te berei in reaksie op die regering se voorgestelde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (algemeen bekend as PEPUDA of die Gelykheidswet)....
deur AfriForum | Apr 9, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 en 9 April 2021 by die Laerskool Kwaggasrand besoek afgelê. Die veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam...
deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het tydens die Paasnaweek die dorp gepatrolleer en dele van die dorp skoongemaak. Die buurtwag het veral gefokus op Gamtoosstraat en die sirkel in Kowiestraat waar die gras so lank was dat padgebruikers nie die aankomende verkeer...
deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Taal Blogs, Blogs
Deur Alana Bailey In Maart vanjaar het die agtiende Internasionale Konferensie oor Minderheidstale (ook bekend as ICML 2021) plaasgevind. Die gasheerinstelling was die Universiteit van Baskeland in Spanje, maar weens COVID-19 is die konferensie aanlyn aangebied. Die...