deur AfriForum | Apr 15, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se saak teen die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) is gister (14 April 2021) in die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. NSFAS het in 2020 sowat 5 000 studente se befondsing summier gekanselleer, en 132 van hierdie...
deur AfriForum | Apr 14, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag gesê die feit dat 35% van senior staatsamptenare nie oor die nodige kwalifikasies beskik nie, is slegs een van vele probleme wat die staat en dienslewering kniehalter. Senzo Mchunu, die Minister van Staatsdiens en...
deur AfriForum | Apr 14, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 12 en 13 April 2021 by die Laerskool Boerefort in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....
deur AfriForum | Apr 13, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum veroordeel die gemene bewerings deur Kgathatso Tlhakudi, die Direkteur-generaal van Openbare Ondernemings, verlede week in ’n meningstuk, wat deur die Departement van Openbare Ondernemings se amptelike Twitter-rekening (@DPE_ZA) gedeel is, oor wit...
deur AfriForum | Apr 13, 2021 | Blogs, Ander Blogs
Deur Ronald Peters Sporttalent is volop in Suid-Afrika, geleenthede is egter nie. As gevolg hiervan is daar ’n groot geleentheid om onontginde talent aan meer ontwikkelingsgeleenthede bloot te stel sodat hierdie individue ook die geleentheid het om hul volle...