deur AfriForum | Mei 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug en die AfriForum-tak in Bloemfontein het asblikke aan Cheetahs for Change geskenk om hulle te help om die omgewing om die Toyota-stadion skoon te hou. Die Mangaung-metro sukkel die afgelope paar weke om skoonmaakdienste te lewer. Cheetahs for Change het...
deur AfriForum | Mei 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak en buurtwag het in samewerking met AfriForum Jeug op 1 Mei die Dirkie Uys-monument in Somerset-Wes herstel en geoudit. Hierdie projek vorm deel van AfriForum se nasionale monumentoudit wat in Maart 2021 afgeskop het en jaarliks sal...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan die Departement van Basiese Onderwys duidelikheid versoek oor die stelling wat die Departement luidens ’n mediaverklaring gemaak het dat ouers en voogde van leerders verplig sal word om te registreer as...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Moreletapark het op 1 Mei 2021 in samewerking met die Tshwane-metro ’n skoonmaakprojek in die Moreletapark-omgewing aangepak. Die projek het onder meer die verwydering van onwettige plakkate behels, asook die optel van vullis. ’n Plakkaat moet ’n...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 1 Mei hul #VegEnBou-projek afgeskop met ’n vullisverwyderingsprojek en ’n bewusmakingsessie oor AfriForum se aktiwiteite in Bloemfontein. AfriForum Jeug, AfriForum-buurtwagte, VR Sekuriteit, Med24/7 Ambulansdienste en die...