deur AfriForum | Sep 5, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum beskou die aankondiging dat oudpresident Jacob Zuma op mediese parool vrygelaat is as ’n skending van geregtigheid. Die burgerregteorganisasie raadpleeg tans sy regsspan oor die moontlikheid om ’n dringende hersieningsaansoek te bring. Ernst Roets, hoof van...
deur AfriForum | Sep 3, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak om nié die munisipale verkiesing buite die grondwetlike raamwerk uit te stel nie. Dit kom nadat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aansoek gedoen het om die munisipale...
deur AfriForum | Aug 31, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar teen die SAUK-wetsontwerp in sy huidige vorm ingedien by wyse van ’n skriftelike voorlegging aan die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie. Dié wetsontwerp is op 30 Junie 2021 in die Nasionale Vergadering ingedien en die...
deur AfriForum | Aug 31, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van belastingbetalergeld. AfriForum sê dat ’n algemene belastingopstand onafwendbaar is indien...
deur AfriForum | Aug 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 26 Augustus bederfpakkies aan gesondheidswerkers by staatsklinieke in en om Oudtshoorn uitgedeel. Taklede het vroegoggend al begin by die klinieke in De Rust en Dysselsdorp, waar lang rye mense reeds geduldig gestaan en wag het...