deur AfriForum | Mei 14, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het van 11 tot 14 Mei in samewerking met die plaaslike Walker Midas, as deel van die organisasie se #VegEnBou-projek, die hoofpaaie van Upington skoongemaak, die bome gesnoei en die gras gesny. Hierdie aksie het by die treinbrug in...
deur AfriForum | Mei 13, 2021 | Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die geleentheid om aan die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie deel te neem. Dié kompetisie skop af met ’n geleentheid op 27 Mei 2021 om 09:00 by AfriForum Teater waartydens...
deur AfriForum | Mei 13, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Mei 2021 ’n nuwe buurtwag in Klawer gestig. Dié buurtwag is die organisasie se elfde veiligheidstruktuur wat in die Matzikama-distrik op die been gebring is. AfriForum bied bepaalde voordele en beskerming aan sy buurt- en...
deur AfriForum | Mei 13, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in samewerking met NWK van 7 Mei tot 11 Mei ’n reusepadherstelprojek voltooi. Die herstelwerk is in Breëstraat voor die Hoërskool Lichtenburg gedoen en ongeveer 34 ton teer is daarvoor gebruik. Die totale omvang van die projek was...
deur AfriForum | Mei 12, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag ’n dringende brief aan verskeie gesondheidsowerhede gestuur waarin dringend versoek gerig word dat ivermektien vir die behandeling van COVID-19 aanbeveel moet word, veral omdat...