deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het in Mei as deel van dié organisasie se slaggatprojek talle slaggate in die dorp gevul. Die projek is suksesvol in samewerking met die VF+ en ander vrywilligers in Krugersdorp aangepak. Tot op hede is 400 slaggate gevul, en sowat...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Blogs
Deur Dr. Eugene Brink Die brein is baie belangrik en terselfdertyd geweldig veerkragtig. Dit kán herstel én genees word. Só het prof. Nola Dippenaar, emeritus professor aan die Universiteit van Pretoria (UP) en gesondheidskenner, op 20 Mei 2021 tydens ’n praatjie oor...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het op Saterdag 22 Mei slaggate in dié dorp in samewerking met NWK en Toyota gevul. 119 sakkies teer – gelykstaande aan drie ton – is gebruik om 142 slaggate te vul. Die fokusareas was Drooge- tot Zee-, en Jean- tot Bergstraat. Die totale...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum sal die konsepwysigingswet rondom die besit van vuurwapens beveg. Dit volg na die beoogde wysigings op die bestaande vuurwapenwetgewing oor die afgelope naweek vir kommentaar oopgestel is. Die voorgestelde wysigings is irrasioneel en roekeloos veral...
deur AfriForum | Mei 21, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Albertinia-plaaswag het op 19 Mei 2021 opleiding in regsaspekte deurloop. Dit vorm deel van AfriForum se program om gemeenskappe te bemagtig om met veiligheidsprojekte binne die raamwerk van die wet op te tree. Regsaspekteopleiding maak deel uit van 16...