deur AfriForum | Jun 3, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het Laerskool Muldersdrif op 2 Junie 2021 besoek as deel van nasionale kinderbeskermingsweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir...
deur AfriForum | Jun 3, 2021 | Meningstukke, Blogs
Deur Jacques Broodryk Die Suid-Afrikaanse regering het onlangs sy planne bekendgemaak om ingrypende veranderinge aan die wapenwetgewing aan te bring. Die voorgestelde wysigings is absurd in baie aspekte, maar die mees verregaande is sekerlik die voorstel dat...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Middelburg en Malalane gery. Dié buurtwagte was genoop om in te gryp nadat ’n toename van skerp voorwerpe wat oor die pad gegooi word – oftewel “spiking” – die...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Mei ’n volhoubare skoonmaakprojek begin om die instandhouding van die Burger-monument te verseker. Die tak het dié monument in Maart geoudit en skoonmaak as deel van AfriForum se monumentouditprojek. By dié monument is daar...
deur AfriForum | Mei 27, 2021 | Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die geleentheid om aan die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie deel te neem. Dié kompetisie het op 27 Mei tydens ’n geleentheid by AfriForum Teater afgeskop waartydens Daniel...