deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Vrydag 4 Junie 2021 ’n prokureursbrief aan Eskom en die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die implementering van beurtkrag aangesien die munisipaliteit sy maksimum elektrisiteitsaanvraag oorskry. Afgesien van die...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het saam met die plaaslike SAPD gewerk om ’n traumakamer en toiletgeriewe buite die polisiekantoor by ’n ongebruikte geboutjie aan te bou en in te rig. Die polisiekantoor vra reeds al vir ’n klompie jare dat die munisipaliteit só ’n...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se nuutgestigde tak in Langebaan het op 5 Junie 2021, in samewerking met die Long Acres Huiseienaarsvereniging, Wêreldomgewingsdag behoorlik gevier deur ’n skoonmaakprojek aan te pak en die groenstrook in Long Acres skoon te maak. Die dag se werksaamhede is...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandspan is op Sondag 6 Junie ontbied na die toneel van ’n brandende huis. Danny Groenewald, lid van die brandspan, was om 05:45 die eerste persoon op die toneel. Die huis het reeds op daardie stadium erg gebrand en Groenewald het...
deur AfriForum | Jun 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in Mei slaggate in 22 strate gevul. Vier dromme bitumen (840 liter) en 12,75 ton teer (511 sakkies) is gebruik om dié 349 slaggate te vul. Die gemeenskap van Potchefstroom is uitgenooi om ’n bydrae te maak sodat teer aangekoop...