deur AfriForum | Jun 29, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 26 Junie die SAPD en ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gehelp om ’n vermeende misdadiger aan te keer. Buurtwaglede het tydens ’n patrollie ’n verdagte persoon op ’n privaat eiendom naby die Gereformeerde Kerk in Roodekoppies...
deur AfriForum | Jun 29, 2021 | Mediaverklarings
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Dr. Alistair Mokoena, Google se direkteur vir Suid-Afrika. AfriForum versoek ’n verduideliking vir wat blyk te wees die onderdrukking deur Google op sy soekenjins van toepaslike artikels wat...
deur AfriForum | Jun 29, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Konstitusionele Hof se uitspraak verwelkom wat voormalige president Jacob Zuma skuldig bevind en beskou dit as ’n oorwinning vir geregtigheid. “Daar is ongelukkig te veel politieke leiers, voormalige politieke leiers en...
deur AfriForum | Jun 28, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 26 Junie saam met lede van die gemeenskap ’n volhoubare projek afgeskop met ’n skoonmaakaksie in die CW2-area. Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se onvermoë om Vanderbijlpark skoon, netjies en veilig te hou, het die tak...
deur AfriForum | Jun 28, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg, Gauteng het op 24 Junie omstreeks 22:00 inligting ontvang dat kalwers verlate op die N3-snelweg tussen Grootvlei en die De Hoek-tolhek gevind is. Sommige van die kalwers was steeds op ’n sleepwa, terwyl ander langs die pad en in...