deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lichtenburg-tak het in samewerking met verskeie plaaslike ondernemings op 7 Julie herstelwerk aan Danielstraat voltooi. In totaal is ’n padoppervlak van ongeveer 225 m², wat voorheen onrybaar was, herstel. Sowat 24 ton teer is daarvoor gebruik. AfriForum...
deur AfriForum | Jul 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die koue winter kon nie die AfriForum-tak in Sasolburg se geesdrif demp om ’n verskil in hulle dorp te maak nie. In Vaalpark is 53 straatligte se gloeilampe vervang en in sekere gevalle het ’n elektrisiën gehelp om foutiewe bedrading te herstel. Straatligte is van...
deur AfriForum | Jul 7, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het die afgelope naweek ’n baie belangrike rol gespeel om ’n gesteelde voertuig op te spoor. Die buurtwag is op 2 Julie in kennis gestel dat ’n voertuig by die Mooirivier-winkelsentrum in die dorp gesteel is. Die klaer het...
deur AfriForum | Jul 7, 2021 | Meningstukke, Blogs, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het onlangs haar jongste ouditresultate vir 2019/2020 oor plaaslike regering bekendgemaak. Weereens skets dit ’n sombere prentjie van hoe munisipaliteite bestuur word en gelyktydig wys dit (weliswaar...
deur AfriForum | Jul 7, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Riversdal-protospan, wat deel vorm van die organisasie se Hessekwa-tak, het op 1 Julie 2021 die SAPD gehelp om drie verdagtes vas te trek wat betrokke was by die diefstal van selfoontoringbatterye. Om 13:52 het ’n lid van AfriForum se Hessekwa-buurtwag...