deur AfriForum | Jul 13, 2021 | Ongekategoriseerde
The civil rights organisation AfriForum used its status as special advisory member of the UN’s Economic and Social Council to request the UN to offer more support to community organisations worldwide as part of the UN’s attempts to help economies recover after the...
deur AfriForum | Jul 13, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy status as spesiale raadgewende lid van die VN se Ekonomiese en Maatskaplike Raad gebruik om die VN te versoek om meer steun aan gemeenskapsorganisasies wêreldwyd te bied as deel van die VN se pogings om ekonomieë weer op te...
deur AfriForum | Jul 11, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Sukses is bereik in die mandamus-aansoek wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum teen die Departement van Justisie gebring is. Die eenheid het in opdrag van die Direkteur van Openbare Vervolgings (DOV) in Botswana op 14 Augustus 2020 ’n mandamus-aansoek...
deur AfriForum | Jul 11, 2021 | Mediaverklarings
Die Solidariteit Navorsingsinstituut het in ʼn omvattende wetenskaplike verslag bevind dat entstowwe ʼn doeltreffende en veilige manier is om die Covid-19-pandemie te beëindig. Die verslag ondersteun ook mense se vryheid om self te kan kies. Sterk kritiek word ook op...
deur AfriForum | Jul 9, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville het in Junie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die gemeenskap veilig te hou. Die buurtwag is uitgeroep na ’n toneel waar skoolkinders besig was om die monument in Fonteinstraat...