deur AfriForum | Aug 2, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 31 Julie as deel van hulle nasionale massapatrollie twee gevaarlike ingange na Heidelberg beveilig deur katogies op die pad aan te bring. Daar vind gereeld ongelukke by die een ingang na Heidelberg – van Nigel se kant af –...
deur AfriForum | Aug 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om stappe te doen teen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit nadat dié streek vir die afgelope paar maande onder watertekorte gebuk gegaan het en sommige dele selfs géén water gehad het nie. AfriForum...
deur AfriForum | Jul 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die gemeenskap van Frankfort op 29 Julie 2021 in ’n dringende hofaansoek teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit bygestaan met betrekking tot die onwettige storting van riool. Dié aansoek was suksesvol en die Vrystaatse...
deur AfriForum | Jul 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het sedert die begin van Julie reeds gehelp om 28 veldbrande in die gebied te bestry en te blus. Aan die begin van Julie is daar verskeie kere om hulp gevra op die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein se noodgroepe. Een van...
deur AfriForum | Jul 29, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die ortopediese chirurg wat ’n vyf maande oue baba behandel het nadat sy glo herhaaldelik deur haar ouers aangerand is, het vandag namens die staat getuig. Dr. Helene Basson het die babadogtertjie op 14 Julie 2020 behandel ná die kind na die Eugène Marais Hospitaal...