deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap het op 12 en 13 Maart 2021 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 1 000 AfriForum-lede het aan die patrollie deelgeneem en hulle is deur nagenoeg 270 ander lede, wat verskeie lede...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 12 Maart 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike...
deur AfriForum | Mar 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n groot oorwinning vir inwoners van Naboomspruit behaal nadat dié organisasie die Limpopo Hooggeregshof in Pietersburg (Polokwane) dringend genader het om die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit te dwing om water volhoubaar aan...
deur AfriForum | Mar 15, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien oor die voorgestelde veranderinge aan die regspraktisynsraad se breëgebaseerde swartekonomiesebemagtiging- (B-BSEB) regssektorkode. Volgens die organisasie is sy regspan ook gereed om die kodes in die hof te beveg indien dit...
deur AfriForum | Mar 12, 2021 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot hartseer kennis geneem van die afsterwe van Sy Majesteit Koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu. AfriForum dra sy innige meegevoel oor aan die Zoeloe koninklike familie, asook die Zoeloevolk. Ons dra hulle in ons...