deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 22 Maart 2021 die gras wat brandkrane toegegroei het, gesny en gif om dié krane gespuit sodat die gras en onkruid nie weer opkom nie. Die tak het verskeie klagtes ontvang omdat die brandkrane so oorgroei is dat dit nie sigbaar is...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het op 23 Maart 2021 die hoofstraat van die dorp, Voortrekkerstraat, opgeruim en skoongemaak. Tydens die projek het die tak hoofsaaklik die gras op die sypaadjie en die middelman van die straat gesny, terwyl rommel ook opgetel is. Dit volg...
deur AfriForum | Mar 18, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, het vandag tydens ’n regstreekse uitsending aangekondig dat die regering van Botswana vir adv. Nel, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, aangestel...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria beteken. Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa en Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van Toerisme, verlede jaar die...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die Departement van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie (DWS) nie weet wat hul rol op nasionale, provinsiale of plaaslike vlak is nie en hulself herhaaldelik weerspreek. Dit volg nadat Sputnik Ratua, woordvoerder van DWS, gesê het...