deur AfriForum | Mar 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Rayton-Cullinan-tak het gedurende Maart ’n skoonmaak-en-grassnyprojek op die R515 langs die brug tussen Suid- en Jennerstraat in Rayton van stapel gestuur. Hierdie projek volg nadat daar heelwat misdaad in die area plaasgevind het en misdadigers gereeld...
deur AfriForum | Mar 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 29 Maart 2021 ’n nuwe tak in Langebaan gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Denis Caldwell (voorsitter), Clement Matthews (ondervoorsitter), Cindy Caldwell (tesourier), Rhona...
deur AfriForum | Mar 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het op 26 en 27 Maart 2021 vier ton teer gebruik om slaggate by die dorp se ingang en in Voortrekkerstraat, die dorp se hoofstraat, op te vul. Hierdie projek vorm deel van die organisasie se #OnsDorp-projek en het die tak ongeveer R15 000...
deur AfriForum | Mar 29, 2021 | Blogs, Ander Blogs
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Die COVID-19-pandemie het ’n negatiewe impak op vele terreine. Ook die kunste en in besonder die Afrikaanse kunste het ernstig deurgeloop. Dit word vererger deur die feit dat Afrikaans as openbare taal geknou is weens...
deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Delmas het die afgelope paar naweke meer as 40 sakke teer (6 ton) gebruik om slaggate in Vleistraat by die gholfbaan in Delmas te herstel. AfriForum-taklede, die plaaslike Spur en vrywilligers van Delmas het saam gewerk om dié slaggate op te vul....