deur AfriForum | Des 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke aan die Oos-Rand het die afgelope twee weke handreiniger en skoonmaakmiddels ter waarde van sowat R20 000 aan sentrums in die area geskenk. Die middels is aan Elim-rehabilitasiesentrum in Kempton Park, Remme-Los, ’n selfhelpsentrum vir mense met...
deur AfriForum | Des 10, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Wico Swanepoel, ’n prokureur by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 9 Desember 2020 ’n klag van aanranding by die Randburg-polisiestasie gelê teen Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP. Dit volg nadat Swanepoel op 29 Oktober 2020 in...
deur AfriForum | Des 9, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag bekend gemaak dat die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste versuim het om die mandamusaansoek te opponeer wat ten doel het om dié departement te dwing om wedersydse regshulp aan die Botswana-regering te...
deur AfriForum | Des 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 4 Desember 2020 in samewerking met ander rolspelers in Vereeniging vertoë aan die Emfuleni Munisipaliteit gerig nadat inwoners van Drie Riviere die afgelope drie weke reeds sonder krag is. Dit volg nadat dié munisipaliteit...
deur AfriForum | Des 7, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op Woensdag 9 Desember 2020 vier matrikulante bystaan in ’n dringende hofaansoek in die Gautengse Afdeling van die Hooggeregshof in Pretoria om Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se besluit dat die twee eksamens...