deur AfriForum | Sep 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die Naledi Plaaslike Munisipaliteit se besluit om die Vryburg-vullisterrein ten volle te rehabiliteer en het dié vullisterrein op 9 September 2021 besoek. Die munisipaliteit se aankondiging volg ná volgehoue druk deur...
deur AfriForum | Sep 9, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Belfast het op 7 September 2021 gereorganiseer en ’n nuwe bestuur aangewys. Die takbestuur bestaan uit David Spohr (voorsitter), Jaco van der Merwe (ondervoorsitter), Hani van der Westhuizen (tesourier) en Joani Visagie (sekretaris). Die nuwe...
deur AfriForum | Sep 9, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se takke in Modimolle en Mookgophong het op 8 September 2021 ’n eerste inspeksie by die Modimolle-rioolaanleg gedoen as ’n belangrike eerste stap ná ’n adviesooreenkoms vroeër met die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit gesluit is. Volgens James...
deur AfriForum | Sep 9, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Malalane het op 9 September 2021 twee nuwe kameras in die dorp opgerig om met misdaadbekamping te help. Dit vorm deel van ’n projek om die dorp in samewerking met Nkomazi Security Solutions te help beveilig en verskeie kameras is reeds in die...
deur AfriForum | Sep 7, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag verneem dat Atletiek Suid-Afrika (ASA) wel atlete van agt jaar en ouer gaan toelaat om aan die jaarlikse ASA-landloopkampioenskap deel te neem. Dit volg nadat die organisasie op 3 September 2021 ’n dringende skrywe aan...