deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16 November die plaaslike polisie gehelp om twee vermeende rowers in hegtenis te neem. Die buurtwag het om 14:06 gereageer op ’n noodboodskap op die buurtwag se WhatsApp-groep...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Nadat die AfriForum-tak in Potchefstroom die rioolprobleme op die dorp aan die administrateur, Thupi Mokhatla en die direkteur van infrastruktuur, Jack Monnakgothu uitgewys het, is AfriForum se omgewingsbeampte, Lieb Venter en Mokhatla weekliks in gesprek om die...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 48 patrolleerders het deelgeneem en die plaaslike polisiestasie het nege van sy polisiebeamptes vir die patrollie...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 16 November ’n konstruktiewe vergadering gehad met kol. Phillip Abakhole Maluleke, die bevelvoerder van die Brooklyn-polisiekantoor se speurtak, asook die familie van die man wat in Januarie vanjaar dood aangetref is in ’n...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Nelspruit het as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-projek die Pro Gratia-skool gehelp om klaskamers te herstel. Die Pro Gratia-skool buite Nelspruit is ’n skool vir leerders met leergestremdhede. Die skool is onder geweldige...