deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bethal het op 26 November reinigers en skoonmaakmiddels aan die Silwerjare-ouetehuis geskenk. Hierdie skenking vorm deel van ’n groter skenking wat deur ’n anonieme donateur aan AfriForum geskenk is om te versprei. Die skenking wat aan die tehuis...
deur AfriForum | Nov 25, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit het vandag strafregtelike klagte van laster, sameswering vir die aanhitsing tot geweld en aanranding deur middel van dreigemente by die Lyttelton-polisiekantoor ingedien teen Julius Malema, leier van die...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 20 November ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog in aanloop tot en tydens die Kerstyd. Die doel van die patrollie was om misdaad hok te slaan deur verhoogde sigbaarheid te handhaaf. Alle...
deur AfriForum | Nov 24, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die saak teen twee ouers wat in hegtenis geneem is op klagtes van kindermishandeling, is vandag in die Pretoriase Landdroshof na die Noord-Gautengse Hooggeregshof oorgeplaas weens die erns van die saak. Die ouers van die baba, wat nou agt maande oud is, is in Augustus...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Delmas-tak het die afgelope naweke meer as 40 sakke teer (sowat twee ton) gebruik om slaggate in dié dorp te herstel as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. AfriForum-taklede en vrywilligers het slaggate by die Laerskool Delmas opgevul. Die...