deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek in die Strand in die Wes-Kaap besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Aug 19, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen van die 24 vullisterreine wat in die Vrystaat geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie....
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Augustus 2021 ’n buurtwag in Langebaan gestig. Dié buurtwag heet AfriForum se Weskus-buurtwag en vorm deel van AfriForum se Langebaan-tak wat in Maart vanjaar gestig is. Die buurtwag sal aanvanklik Longacres Country...
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een uit 21 vullisterreine wat in Mpumalanga geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 2 uit 21 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...