deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het op 13 Februarie 2021 twee ton teer gebruik om slaggate rondom skole op die dorp te herstel ter voorbereiding van die skole wat heropen. Herstelwerk is in Van Coller-, Schilbach-, St Jan-, Eerste- en Kerkstraat gedoen. Die strate in Parys...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het Umalusi se aankondiging vandag verwelkom dat dié gehalteraad die 2020 matrieksertifikaat gaan akkrediteer. Volgens dié burgerregteorganisasie is dit ’n bewys dat Umalusi se uitsprake verlede jaar – dat die 2020-eindeksamen weens gelekte vraestelle in...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het onlangs met Brewers BBQ en Groot FM saamgespan om vir gesondheidswerkers in plaaslike hospitale ’n maaltyd, ’n bietjie omgee en hoop te gee. Dié drie rolspelers het ’n projek begin waar die publiek ’n geskenkbewys teen R55 by enige Brewers...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Welkom-tak het op 9 Februarie ’n verstopping in die rioolstelsel in Normanstraat oopgemaak nadat die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit versuim het om hul pligte na te kom. Die projek het gevolg nadat lede van die gemeenskap die tak genader het om te...
deur AfriForum | Feb 11, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se tak in Moreletapark het op 10 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie in Moreletapark en omliggende gebiede gehou in samewerking met verskeie ander AfriForum-buurtwagte. Die patrollie het begin by die Grootfontein Landgoed en het van18:00 tot 21:00 geduur. Die...