deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope drie weke die vordering van die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se aksieplan vir verbeterde kragvoorsiening in die R24-gebied fyn dopgehou. Die munisipaliteit het dié aksieplan verskaf ná AfriForum se volgehoue druk...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het vandag aangekondig dat hulle voortgaan met hul beplande litigasie in verband met die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF). Dit volg nadat ʼn vergadering tussen die organisasies en die departement geen vrugte afgewerp het nie. AfriForum en...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het onlangs nog teer geskenk om lewensgevaarlike slaggate in die stad te herstel. Talle strate is onbegaanbaar en werklik gevaarlik vir motoriste om op te ry. Lede van AfriForum, die Flamwood-buurtwag en CSS het op 13 Februarie altesaam...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al 11 verskillende projekte aangepak om ’n verskil in die gemeenskap te maak en die omgewing te verbeter tot voordeel van almal wat daar woon. Die tak is die afgelope week besig om die sypaadjies netjies...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Wilgehof-buurtwag het op 15 Februarie om 21:20 ’n oproep ontvang van ’n brand by die Gardenia Kwikspar. Die buurtwag was binne minute saam met hul mediese en veiligheidsvennote, Med24 en VR Sekuriteit, op die toneel. Die gebeurlikheidsplan, wat spesifiek...