deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 23 Februarie noodwaterpunte voorsien en herstelwerk aan infrastruktuur gedoen. Dit volg nadat inwoners van Meerhof, Ifafi en Melodie vanaf 21 tot 23 Februarie geen toegang tot water gehad het nie. AfriForum, die bestuur van Xanadu...
deur AfriForum | Feb 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ermelo het in Februarie voortgegaan met sy projek by die Pre-primêre Skool JJ van der Merwe waar ’n buiteklaskamer vir die kleuters gebou word. Die tak het gehelp met die tweede fase van die projek deur ’n dak op te rig bo-oor die plaveisel wat...
deur AfriForum | Feb 22, 2021 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom is vandeesweek vereer met ’n toekenning as een van die uitnemendste buurtwagte in die sentraalstreek. AfriForum se sentraalstreek bestaan uit KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Noordwes. Die toekenning is aan enkele buurtwagte uit...
deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Harrismith-buurtwag was vanjaar reeds betrokke by verskeie voorvalle waar hulle ondersteuning gebied het aan die gemeenskap. Die buurtwag was onder meer vroeër vandeesmaand betrokke by ’n toneel waar Vowestraat dringend gesluit moes word sodat ’n Netcare...
deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Christiana-tak het ná maande van volgehoue druk op die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit uiteindelik ’n deurbraak gemaak. Die munisipaliteit het op 17 Februarie begin om slaggate op die dorp te herstel. Dit is alombekend dat paaie in Christiana tot...