deur AfriForum | Apr 13, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 10 April die Loskopdamkoppiemonument herstel en geoudit. Hierdie projek vorm deel van AfriForum se nasionale monumentoudit wat in Maart 2021 afgeskop het en jaarliks sal plaasvind. Die doelwit van die projek is om ons erfenis vir ons nageslagte te...
deur AfriForum | Apr 13, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het op 10 April 2021 in Volksrust gehelp om die plaaslike begraafplaas weer skoon en netjies te maak. Nadat gemeenskapslede die jeugorganisasie om hulp genader het, is vyf nuwe bossiekappers aangekoop om dié projek aan te pak. “Die probleem het ontstaan...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aansoek onder die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) op die Departement van Gesondheid te beteken. Dit volg nadat die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, verlede week op...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het in Maart ’n volhoubare skoomaakprojek begin waartydens 9 ton gras en grond deur ’n lid weggery is met ’n laaigraaf. Die projek is gehou op die hoek van Mark- en Aenmaystraat. Die tak wil graag op ’n volhoubare wyse sulke projekte...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Westonaria-tak het onlangs altesaam 50 gloeilampe vir straatligte geskenk aan die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit. Die plaaslike munisipaliteit het nie fondse gehad om die gloeilampe aan te koop nie. Weens die tekort aan gloeilampe was die strate...