deur AfriForum | Apr 28, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 24 April drie spoedhobbels in Rocherstraat voor die Hoërskool Die Wilge geverf. Omdat die hobbels om ’n draai in die pad geleë is hou dit ’n gevaar vir sowel motoriste as leerders in. Die pad is ook besig, dus is dit...
deur AfriForum | Apr 27, 2021 | Mediaverklarings
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Maandag ʼn interdik aan AfriForum en Solidariteit toegestaan wat die uitbetaling van enige gelde vanuit die Departement van Toerisme se ekwiteitsfonds belet. Die twee organisasies het hulle op ʼn dringende basis tot die hof gewend...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag was die afgelope week bedrywig en het betrokke geraak by verskeie aksies om die veiligheid van die plaaslike gemeenskap te verseker. Die oggend van 21 April het die polisie in Mahwelereng die buurtwag gevra om te help om huise te...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het ’n prokureur aangestel om die hofverrigtinge in Piet Retief fyn dop te hou om te verseker dat geregtigheid geskied. Dié saak hou verband met die vyf mans wat onlangs in die Dirkieskop-gebied in hegtenis geneem is in verband met ’n voorval waarin twee...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) se aanhoudende leë beloftes aan studente en toelaes wat nie uitbetaal word nie, lei al hoe meer tot gewelddadige betogings op kampusse oor die land heen. Dit is weer eens duidelik gemaak ná die afgelope week se...