deur AfriForum | Mei 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in April 2021 meer as 960 gevalle gehanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte te ondersteun deur te verseker dat hulp...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het die gemeenskap op 1 Mei 2021 net ná middernag te hulp gesnel nadat ’n boom een van die hoofpaaie in dié woonbuurt versper het. Nadat buurtwaglede ’n vier uur lange bergpatrollie voltooi het, het hulle op ’n boom afgekom wat die pad...
deur AfriForum | Mei 3, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het op 30 April 2021 ’n skrywe gerig aan adv. Dumisa Ntsebeza, ombudsman vir transformasie by Krieket Suid-Afrika (KSA), nadat KSA bekendgemaak het dat hul skriftelike voorleggings van huidige en voormalige spelers, afrigters, administrateurs en ook ander...
deur AfriForum | Apr 30, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is teleurgesteld in die uitspraak wat landdros Ben Mtebele Vrydagmiddag in die Potchefstroomse Streekhof gelewer het in die saak waar Thandi Modise, speaker in die parlement, op aanklagte van dieremishandeling verskyn het. Die...
deur AfriForum | Apr 30, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met skok en leedwese kennis geneem van die afsterwe van koningin Shiyiwe Mantfombi Dlamini Zulu, regent van die Zoeloevolk. AfriForum wil graag ons medelye betuig aan die Zoeloe- koninklike familie en die Zoeloevolk. “Ons bid...