Header Artwork
AfriForum betreur afsterwe van koningin Shiyiwe Mantfombi Dlamini Zulu

Die burgerregteorganisasie AfriForum het met skok en leedwese kennis geneem van die afsterwe van koningin Shiyiwe Mantfombi Dlamini Zulu, regent van die Zoeloevolk.

AfriForum wil graag ons medelye betuig aan die Zoeloe- koninklike familie en die Zoeloevolk.

“Ons bid dat die Here julle vertroosting sal gee in hierdie baie moeilike tyd. Ons bid ook vir wysheid vir die Zoeloe- koninklike familie en die leierskap van die Zoeloes in die uitdagende tyd wat voorlê,” sê Barend Uys, hoof van interkulturele samewerking by AfriForum.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN