deur AfriForum | Mei 12, 2021 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy jongste statistieke rakende plaasaanvalle vandag bekendgestel. Sedert April verlede jaar was daar 395 plaasaanvalle landwyd. Hoewel daar ’n afname was in die aantal plaasaanvalle in die 2020/2021 finansiële jaar in...
deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Noordwes Hooggeregshof in Mahikeng om toe te tree tot die Koster-hofgeding om te verseker dat geregtigheid vir die mense van dié dorp geskied. AfriForum het eerstens die hof Dinsdag genader om te verklaar dat die...
deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-tak het op 8 Mei ’n slaggatherstelprojek afgeskop. Altesaam 40 sakke teer is gebruik om slaggate in Danie Joubert- en Drakensbergstraat op te vul. Die doel van dié projek is om paaie waarop voertuie teen ’n hoë spoed ry, te herstel om skade aan...
deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 4 Mei 2021 hul #VegEnBou-projek afgeskop deur verkeerstrepe op paaie te verf, sypaadjies en parke skoon te maak en rommel weg te ry. AfriForum se Langenhovenpark-tak het ’n skoonmaakprojek in Du Plessisrylaan uitgevoer met...
deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n ooreenkoms met Rand Water bereik oor die waterkrisis wat oor die afgelope maande in Emfuleni en Victor Khanye heers. Dié gemeenskappe ervaar sedert Februarie vanjaar ernstige waterprobleme. Rand Water het vroeër ’n verlaging...