deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het ’n dringende hofaansoek ingedien, eerstens, om meer inligting te versoek rakende die entstofvoorwaardes wat SAHPRA vir Johnson & Johnson gestel het, en tweedens, vir die hersiening van die besluit om hierdie voorwaardes te stel....
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van verkragting, het Woensdag uiteindelik in die plaaslike hof in Reitz verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Die privaatvervolgingseenheid is in...
deur AfriForum | Jun 9, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het sedert 1 Mei 2021 aan die #VegEnBou-projek gewerk in Pellissier, Uitsig, Fichardtpark, Hospitaalpark, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig, Wilgehof, Gardeniapark en Bloemfontein-Noord deur verskeie projekte in dié stad te voltooi....
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en Treasure Karoo Action Group het weer aan die Departement van Water en Sanitasie (DWS) geskryf om te versoek dat regulasies weer in die Staatskoerant gepubliseer word oor die spertyd vir kommentaar op die nuwe konsepregulasies rakende die eksplorasie vir...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die ontwikkeling van mynbou-aktiwiteite in die Marico Biosfeerreservaat teen te staan. Lede van die Groot Marico-gemeenskap het die organisasie ingelig dat daar moontlik gebreke voorkom in die aansoekproses vir...