deur AfriForum | Jun 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het ná volgehoue druk op die Ekurhuleni-metro uiteindelik resultate begin sien met betrekking tot die plaaslike vullisoorlaaistasie. Die burgerregteorganisasie het drie afsonderlike kere ’n beroep op die metro gedoen om die...
deur AfriForum | Jun 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
’n Lasbrief is op 23 Junie 2021 in die Landdroshof in Randfontein uitgereik vir die inhegtenisname van Themba Goba, die munisipale bestuurder van die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit, nadat hy versuim het om in die hof te verskyn. In 2016 het AfriForum ’n...
deur AfriForum | Jun 24, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die Departement van Water en Sanitasie (DWS) om plaaslike oplossings te vind vir die voortslepende water- en sanitasieprobleme waaronder die land gebuk gaan. AfriForum se kommer volg...
deur AfriForum | Jun 24, 2021 | Blogs
Deur Ronald Peters Suid-Afrika is sonder twyfel een van die mees tradisieryke sportlande ter wêreld. Met ’n geskiedenis van prestasie op die hoogste vlakke en talle hartroerende verhale van individue wat vanuit die ongunstigste omstandighede ons land in sy nasionale...
deur AfriForum | Jun 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 Junie 2021 ’n vergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig, nomineer. Verskeie bekommernisse oor die gebied is ook...